top of page

Welkom by
L'Amour Heelword Sentrum

Die sentrum wil mense wat deur gebrokenheid van die lewe seergemaak is, volgens Bybelse riglyne weer heelmaak in hul verhouding met God om sodoende weer sinvol en vreugdevol diensbaar te wees in sy/haar gemeenskap
Dienste gelewer:
-
Individuele terapie
-
Seminare
-
Kursusse
-
Ondersteuningsgroepe
Ander professionele dienste word ook gebruik om die persoon in sy hele menswees heel te maak
bottom of page