
Welkom by
L'Amour Heelword Sentrum
MEER OOR ONS DIENSTE
Seminare vir in jou eie lewe:
Huweliksverryking
Traumabegeleiding
Gesinsverryking
Hantering van depressie
Begeleiding van die jeug
Kursusse vir opleiding om mense te help:
Hoe om trauma te hanteer
Gedragsverandering Fasiliteringsproses
Lewensafrigter
Ondersteuningsgroepe:
Depressielyers
Dood naby aan jou
OF soos die behoefte mag wees
Om die persoon in sy hele menswees heel te maak, sal van ander professionele dienste gebruik maak word
Mediese dokters
Psigiaters
Sielkundiges
Arbeidsterapeute
ens.
Kontak Marna Schimper
081 127 7588






